AD – Verkoopbewys oorhandiging by Vermeulens

Deel hierdie storie / Share this story

Baie geluk aan Shantelle Diedericks wat die R1000-koopbewys van Vermeulens Build It gewen het! Raymond Oehley, bestuurder (47) van die Vermeulens Build It-tak in Georgestraat, het die koopbewys vanoggend aan haar oorhandig.

Volg die wenk van die week elke Woensdag en gaan like hulle Facebook-blad, om in aanmerking te kom vir dié maand se R1000-koopbewys.