November 30, 2020

Nuutste Covid-19-syfers

Die koronasyfer in Suid-Afrika het sedert die laaste aankondiging met meer as 11 000 gevalle meer geword. Daar is nou in totaal 482 169 positiewe gevalle aangemeld.

Dr. Zwelini Mkhize, minister van gesondheid, het bekendgemaak die nuwe sterftesyfer is 7 812.

Intussen is 309 601 persone van die virus genees. 2 918 049 toetse is in totaal gedoen.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *