LUR Bloem teenwoordig om te verseker Covid-19-regulasies word gevolg

Deel hierdie storie / Share this story

Nomandla Bloem, LUR vir die departement van vervoer in die Noord-Kaap, het vandag ‘n parade van die SAPD en korrektiewe dienste bygewoon.

Sy het ook saam met die provinsiale polisiekommissaris en die streekskommissaris van korrektiewe dienste ‘n paar terreine nagegaan om te verseker die Covid-19-regulasies word gevolg.

https://www.facebook.com/1825101897517472/posts/3637362266291417/?sfnsn=scwshmo&extid=DZ9s1vpGDbObxJQR