Brandweer se beheerkamer toe as gevolg van Covid-19

Deel hierdie storie / Share this story

Die brandweer se beheerkamer is toe as gevolg van ‘n positiewe Covid-19 geval. Die beheerkamer sal ontsmet word volgens die daargestelde regulasies.

Thinus Pretorius, senior bestuurder: nooddienste, sê alle oproepe na die beheerkamer sal herlei word na Ntanti Sephiri, waarnemende senior bestuurder: nooddienste.

Oproepe na die noodnommers 053 8324211 en 053 832 22222 sal na Sephiri herlei word.

Sephiri se direkte nommer is 083 366 6375.