Waar kan jy vanuit die gemak van jou eie huis van ‘n skoenlapper-ring tot ‘n oond tot jou beskikking hê?
FiND iT AUCTIONS hou vandag van 10:00 tot 14:00 sy heel eerste aanlyn veiling.
‘n Ongelooflike verskeidenheid van tradisionele kuns, wasbakke, antieke meubels, juwele, die oulikste speelgoed en selfs motors kom in dié sessie onder die digitale hamer.
Gaan registreer, teken in en verseker jouself van ‘n opwindende oggend. Miskien kan jy nog die winskopie van ‘n leeftyd raakloop!
Hier is net ‘n paar van die produkte wat opgeveil gaan word:








