Hartswater-plaasaanval – egpaar se liggame gevind

Deel hierdie storie / Share this story

HARTSWATER – Die liggame van die egpaar wat Sondag tydens ‘n plaasaanval op hulle plaas op Hartswater ontvoer is, se liggame is in bosse by Takaneng Village gevind.

Brig. Mohale Ramatseba, polisiewoordvoerder, het bevestig die egpaar se liggame is laatmiddag gevind.

Die vyf verdagtes sal op 30 Julie 2020 in die Hartswater-landdroshof verskyn.

Lees die vorige berigte hier: