President Cyril Ramaphosa sal na verwagting vanaand om 20:00 Suid-Afrikaners toespreek.
Dit volg na die vergaderings tussen die kabinet en die nasionale bevelsraad.
Hou FiND iT dop vir die regstreekse uitsending.