KIMBERLEY – Die polisie hier het Maandag 20 Julie 2020 Mandela-dag gevier deur vir straatkinders en lede van die gemeenskap maskers, sop en brood uit te deel.
Die lede het die dag met die kinders spandeer. Bewusmaking rakende Covid-19-regulasies was ook die hoogtepunt van die dag en die kinders is herinner om te alle tye hul maskers te dra







