FiND it Verkoop
Hierdie patio verhitter is nou te koop teen slegs R2000. Dit is feitlik nog nuut, net een keer gebruik. Nuut betaal jy R2800 vir dit.
Spring vinnig om nou hierdie gasverhitter te kry, wat perfek is vir die ysige weer!
Skakel 071 686 7200



