KIMBERLEY. – Vir die komende naweek word baie koue weer, met ‘n minimum van – 1 en maksimum van 13, voorspel.
Maak seker jou huis is warm en snoesig met matte.
Besoek Vermeulens Build It vir die mooiste matte en wintersbenodighede.
Vermeulens Build It is by 42-50 Georgestraat of bel 053 832 9666. Die winkel in Galeshewe is op die hoek van Seleke en Seochoarengstraat of bel 053 871 1400.
Maak ook seker jy sluit aan by hulle Facebookblad.
Foto: Pinterest



