Tafeletiket – die belangrikheid daarvan

Deel hierdie storie / Share this story

Die meeste mense eet deesdae op hul skote voor die televisie, maar eetetiket, of ’n gebrek daaraan, kan ’n groot invloed hê op jou sosiale status, veral as jy in sakekringe beweeg.

Daar is altyd ’n groot debat oor hoe tafeletiket werk. Wat leer jy jou kinders in verband met tafelmaniere?