Om allergies te wees vir iets algemeens soos water klink verregaande, maar is wel moontlik.
Wêreld Allergie-week, tussen 28 Junie en 4 Julie, fokus op allergieë en Covid-19. Daar is volgens die Allergy Foundation verwarring oor die simptome van allergieë in vergelyking met Covid-19-simptome.
Om ouers, oppassers en enige ander persone wat deur die virus geaffekteer word te help, beplan die Allergy Foundation twee regstreekse Facebook-geleenthede:
11:00 Woensdag 1 Julie
11:00 Donderdag 3 Julie



