Kombuise om op jaloers te raak

Met hierdie inperking is daar een ding waaroor baie lesers saamstem: dit is nou die perfekte tyd om jou huis op te knap, te verf, dak reg te maak en meubels rond te skuif. FiND iT wys jou ons mooiste kombuise en ontwerp-elemente.

1. Die stoof is “to die for”!

Photo by Crown Point CabinetryBrowse kitchen ideas

2. Die ligte. Het jy al ooit sulke mooi ligte gesien?

Photo by Atelier NoëlDiscover kitchen design ideas

3. Dié bank, wat met kunsleer oorgetrek is, laat jou voel jy sit in ‘n restaurant. Dit werk goed saam met die los stoele.

Photo by Catherine Nguyen PhotographyBrowse kitchen photos

4. Die goue handvatsels van die deure pas goed by die ligte en skep ‘n baie elegante gevoel.

Photo by Mitchell Wall Architecture and DesignMore kitchen ideas

5. Die ingeboude kas verberg die mikrogolfoond en die ketel. Niks staan rond nie.

Photo by The French TraditionLook for kitchen design inspiration

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


The maximum upload file size: 10 MB.
You can upload: image.
Links to YouTube, Facebook, Twitter and other services inserted in the comment text will be automatically embedded.

%d bloggers like this: