KIMBERLEY. – Stel jy belang in onafhanklik, weg van jou huis af werk? Soek jy WIFI, ‘n drukker, netjiese kombuis- en badkamergeriewe?
Slegs sewe werkspasies teen R1500 per maand beskikbaar. Bel of Whatsapp 0761633746 vir meer inligting.
Een maand deposito en een maand vooruit betaal word verlang. Slegs 30 dae kennis. Geen ingewikkelde kontrakte nie.



