Luis, die karetseeskilpad, wat deur ’n groep vissermanne gered is, sterk mooi aan. Two Oceans-akwarium het toetse op Luis laat doen en alle uitslae het bewys, behalwe ’n klein, diep sny as gevolg van gansmossels, Lui redelik gesond is.
Lees meer oor hoe dit met Lui gaan hier.
Lees die vorige storie oor Lui hier.




