Seeperdjies – wonderlike diertjies

Deel hierdie storie / Share this story

Seeperdjies is pragtig en mooi, maar swem nie baie vinnig nie. Hulle maak egter op daarvoor met hulle nekke, wat teen die spoed van lig kan draai om enige verbygaande prooi op te suig.

Hou jy van seeperdjies?

Gaan lees gerus meer oor die wonderlike diertjie op Two Oceans-akwarium se Facebook-bladsy hier: https://www.facebook.com/TwoOceansAquarium/

Jy kan ook ander artikel oor diere by FiND iT lees.