Kragtige akneemasker

Deel hierdie storie / Share this story

Enigiemand sukkel van tyd tot tyd met sy of haar vel. Hier is ‘n maklike en natuurlike gesigmasker vir aknee wat jy sommer tuis kan maak.

Bestanddele:

1 t heuning

1 t kaneel

1 t neutmuskaat

Metode:

Meng die drie bestanddele saam en wend dit eweredig aan jou gesig. Los dit vir 30 minute aan en spoel met louwarm water af.

Lees hier oor nog gesigmaskers wat jy self by die huis kan maak.