Wen met FiND iT

Deel hierdie storie / Share this story

FiND iT gee die boek Pret met wiskunde graad 1 weg. Jy kan inskryf deur vir ons te vertel wat die skrywer se beroep was in die kommentaar-blok van ons Facebook-blad en die plasing te deel.

Oor die skrywer:

Mart Meij was ‘n onderwyseres in die grondslagfase en voorskoolse onderrig en kwalifiseer verder in Gespesialiseerde Onderwys en Onderwysbestuur. Sy was ‘n dosent aan die Onderwyskollege in Pretoria. Sy fokus sedert haar aftrede op die samestelling van opvoedkundige materiaal vir grondslagfase van die New All-In-One en Nuwe Alles-In-Een-reeks.

Die wenner sal deur ‘n onafhanklike aanlyn-program getrek word.