AD – Maak seker jou vakante pos word gevul

Deel hierdie storie / Share this story

FiND iT, die grootste digitale publiseerder in die sentrale streek, kan jou vakante poste adverteer. Maak seker jy kry die pos maklik en effekietief gevul. Skakel ons verkoopskonsultant by 064 514 2351 vir meer inligting.

“Die terugvoering wat ek kan gee is baie positief. Ons het baie aansoeke en goeie kandidate gekry en kon die poste vul deur die aansoeke. Ons het gewoonlik in die koerante geadverteer, maar baie min en swak aansoeke gekry. Ons gaan dus definitief weer van julle gebruik maak.” – Wildeklawer