AD – GW Graniet is nou oop vir besigheid en besoek jou graag

Deel hierdie storie / Share this story

Vanaf 1 Junie is GW Graniet oop vir besigheid by hulle perseel te Delfosstraat 1 in Kimdustria.

Kom kies vir jou die mooiste badkamer-, kombuis- of braaiareablad gemaak uit Ceasarstonekwarts, marmer-of granietsteen.

Skakel of boodskap hulle nou op 082 781 2470 of e-pos hulle by [email protected]

Lees meer hier op Find it.