Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, se toespraak oor die skole in die land se gereedheid om te heropen, is uitgestel.
Die minister sou Suid-Afrika vanaand om 18:00 toespreek, maar sal nou na verwagting môre 1 Junie Suid-Afrikaners toespreek.




