Seuntjie-kinderkamer

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Nou is die ideale tyd om daardie kinderkamer oor te doen.

As jy ‘n seuntjie het, is Vermeulens Built It die perfekte winkel om by aan te klop om jou seuntjie se kamer in ‘n asemrowende speelplek te verander.

Besoek Vermeulens Build It by Georgestraat 42-50 of bel 053 832 9666. Die winkel in Galeshewe is op die hoek van Seleke en Seochoarengstraat of bel 053 871 1400.

Hier is ‘n paar maklike wenke:

  1. “Floating shelves” met staal- of plastiekpype gee ‘n manlikheid aan die kamer. Jy kan die pype verf.

2. Wil jou seuntjie graag goeters ophang in sy kamer? Maak vir hom innoverende hakies waaraan hy sy belangrike items kan hang.

3. Maak pakplek deur houtkiste op mekaar te pak. Jy kan ook wielietjies aansit sodat dit maklik rondgeskuif kan word.

4. Beligting. Speel met beligting in jou seuntjie se kamer. Seuntjies hou van dinge bekyk en “belig”. Hier is ‘n oulike manier om ‘n lekker atmosfeer in jou seuntjie se kamer te skep.

Beplan baie mooi en besoek Vermeulens Built It vir nog oulike idees. Dis mos lekker om ‘n kamer oor te doen en nou is die perfekte tyd!