Jou kind moet binne ‘n week terug skool toe. Het jy ‘n hand sanitiser wat maklik in sy/haar tas pas en wat GOED IS VIR JOU KIND? C-Clean word van essensiële olies en natuurlike alkohol gemaak. Soos wat jy dit inasem, bou jou immuniteit. Bestel NOU vir jou kind om saam te neem skool toe!
Skakel of Whatsapp Mariaan op 060 669 2852
Lees hier oor die voordele van essensiële olies en die immuunstelsel.



