Die finale episode van die tweede seisoen van The Bachelor SA, die gewilde program op M-Net, sal vanaand 28 Mei 19:00 uitgesaai word.
Suid-Afrikaners praat van die aantreklike, volwasse, energieke en slim Marc Buckner wat vanaand een van die twee finaliste in dié liefdeswedstryd kies.




