February 28, 2021

C-Clean handsaniteerder in voorraad

Ons het weer C-Clean handsaniteerder in voorraad!

90% alkohol en kalmerende essensiëlie olies wat kragtig virusse en bakterieë teenwerk!

Ideaal vir kinders wat terugkeer skooltoe.

Droog nie die hande uit nie.

R45 vir 50ml.

Bestel by 060 669 2852

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: