Skenk wintersklere aan behoeftige kinders

Deel hierdie storie / Share this story

Die kinders by Destiny-huis het ’n groot behoefte aan winterslaapklere, frokkies, pantoffels en onderklere.

Indien enigiemand ’n bydrae kan maak, sal dit baie waardeer word. Vir enige navrae kan Leza Graaf by 0836979484 gekontak word. Donasies kan ook by Annari Grebe se spreekkamer by Dentists @ Memorial afgelaai word.

Hier is die volledige lys van wat benodig word:

Slaapklere en frokkies vir dogtertjies:

  • Sussie A:  6 to 12 maande  
  • Sussie B:  6 tot 12 maande
  • Sussie C:  18 tot 24 maande
  • Sussie D : 2 jaar
  • Sussie E:  3 tot 4 jaar 
  • Sussie F:  5 tot 6 jaar 
  • Sussie G:  7 tot 8 jaar
  • Sussie H:  6 tot 7 jaar 

Pantoffels vir dogtertjies:

  • Nr.:  3 X 2
  • Nr.:  4 X 1
  • Nr.: 13 X 1
  • Nr.:  12 X 1                         

Broekies:

  • 6-7
  •  7-8
  • 2-3
  • 3-4
  •  4 -5                

Nagklere, frokkies en pantoffels vir seuns:

  • Seuntjie tweeling L:  18 tot 24 maande X2           
  • Seuntjie  M : 12 tot 18 maande

Pantoffels:

  • Seuntjies : nr. 2 x 3
  • Seuntjie N :  nr. 1 (groot)
  • Seuntjie O : nr. 9

Onderbroekies:

  • 10-11
  •  4-5

Lees hier hoe om jou kind se selfvertroue te bou: http://find-it.co.za/2020/03/20/hoe-om-jou-kind-se-selfvertroue-te-bou/