Regulasies vir vlak drie môre bekend

Deel hierdie storie / Share this story

Jackson Mthembu, minister van die presidensie, sê hy is positief dat die koronavirus-bevelsraad (NCCC) gereed sal wees om môre die nasie toe te spreek.

Die regulasies vir alle sektore wat toegelaat sal word om gedurende vlak drie van inperking te open, sal om 14:00 bekendgemaak word.

Hou FiND iT dop vir die regstreekse uitsending.