Die departement van gesondheid in die Noord-Kaap het gister 26 Mei in ‘n verklaring aangekondig dr. Zwelini Mkhize, die minister van gesondheid, het geen nuwe gevalle van die koronavirus sedert 25 Mei in die provinsie aangekondig nie.
Die aantal gevalle staan tans op 45, met 30 persone wat van die virus genees is en een wat weens die virus oorlede is. Daar is dus nou 14 aktiewe gevalle in die provinsie.
Lees hier hoeveel gevalle daar tans in Suid-Afrika is.



