Saniteer jou besigheid nou

André Joemat saniteerings-dienste spesialiseer in die nakoming van gesondheidsregulasies. Die maatskappy bestaan nou al 33 jaar lank. Die gekombineerde kundigheid en ervaring van rolspelers sluit die vervoer van hoogs aansteeklilke pasiënte met geen negatiewe toetsresultate in.

Die maatskappy het gedurende die 33 jaar met cholera, malaria, ingewandskoors, MIV, ebola, H1N1, VHF, geelkoors, virale en bakteriële breinvliesontsteking en tering te kampe gehad. Hulle spesialiseer in oordraagbare siektes, die bio-oordrag van siektes, en aansteeklike siekte-protokolle met maatreëls om virale en bakteriële siektes mee te bestry.

Hulle vee nie net die gebou skoon nie – hulle spesialiseer in diep-saniteering soos:

Bespuiting
Beroking
Sanitering van geboue, skole, motors en huise
Identifisering van probleem-areas
Diep-reiniging
Afvee
Pasmaak-pakkette vir elke kliënt
Raad aan kliënte, of die bevordering van die nakoming van regeringsregulasies


Hierdie diens word goedgekeur deur die ISOS 9000, WHO and NCIS. Dit is mens- en voedselvriendelik en kan daarom in restaurant gebruik word. Jy kan dit selfs op items sproei en dit ná slegs vyf minute gebruik.

Die ontsmettingsmiddel bestry virale en bakteriële oordrag. DIt is selfs al gebruik vir griep in Oos- en Wes-Afrika.


Kontak hulle vandag op 064 514 2351 vir ‘n kwotasie om jou gebou of sake-perseel te reinig. Dit sluit kantoormeubels, skole, ensovoorts in.

Die pryse is bekostigbaar. Saam, kan ons die pandemie tem.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *