Die nasionale koronavirus-raad sal na verwagting môre 27 Mei om 18:00 meer besonderhede gee oor die reëls en regulasies gedurende vlak drie van inperking.
Dit volg ná die president se aankondiging Sondag dat Suid-Afrika op 1 Junie vlak drie sal binnegaan.



