Lisensies nou geldig vir 90 dae na 1 Junie

Deel hierdie storie / Share this story

Die departement van vervoer het bekendgemaak alle leerlinglisensies, tydelike bestuurslisensies, motorlisensies, tydelike permitte, padwaardigheidsertifikate en professionele rypermitte wat in die periode van 26 Maart tot 31 Mei sou verval, sal steeds as geldig beskou word 90 dae vanaf 1 Junie.