Waarskuwing teen gevaarlike bedradingFiND iT SpanMay 18, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – Ockie Fourie, DA-raadslid, wil graag Kimberley-inwoners waarsku teen hierdie bedrading wat by ‘n lamppaal in Broadway Place uithang. Hy sê die bedrading is uiters gevaarlik en die situasie is aangemeld. Previous Post R500 vir 50 gig data by Cell C Next Post Inwoners woedend oor kospakkies