KIMBERLEY – Klante by inkopsiesentrums reg deur die stad het vanmiddag lang rye aangedurf om aankope vir die langnaweek te maak.
Die mense by ’n sentrum in New Park het tot in die parkeerplek in ’n ry gestaan. ’n Ry het ook voor ’n bank gevorm.
By die malls lyk dit die veel beter nie met talle klante wat buite die gebou staan en wag om ingelaat te word.





