Covid-19: Nóg 318 gevalle

Deel hierdie storie / Share this story

Ná die laaste aankondiging het die koronasyfer in Suid-Afrika met 318 gestyg.

Nog 10 sterftes weens die virus is aangemeld. Ses van hierdie sterftes is in die Wes-Kaap, Twee in KwaZulu-Natal, een in Gauteng en een in die Oos-Kaap.

Daar is in totaal 143 570 toetse vir Covid-19 gedoen.