SUID-AFRIKA – Die Wes-Kaap, Gauteng en KwaZulu-Natal, die provinsies wat die hardste deur Covid-19 getref is, se inperkingsperiode kan straks ná 30 April verleng word, het Nkosanana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering, Dinsdag gesê. – TimesLive



