Vliegramp vandag 52 jaar gelede

Vlug SA228 van die Suid-Afrikaanse Lugdiens het vandag 20 April presies 52 jaar gelede neergestort. Die vlug het kort na dit van die JG-Strijdom-lughawe in Windhoek opgestyg het, neergestort en 111 van die 118 passasiers se lewens geëis. Die vlug se eindbestemmimg was Londen, Engeland.

Al 12 van die vliegtuig se bemanningslede het gesterf toe die vliegtuig om 20:50 naby die Windhoek-lughawe geval het. Die oorsaak van die ongeluk was die vlieënier se fout en geen fout is met die vliegtuig of vluginstrumente gevind nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *