Hlompo Shale (20) van Welkom vermis

Deel hierdie storie / Share this story

VRYSTAAT – Die polisie in Welkom het ‘n soektog na die 20-jarige Hlompo Shale geloods. Sy was by die huis saam met haar ma voor sy die huis verlaat het. Sy het intussen nog nie teruggekeer nie en haar ma het haar by die polisie as vermis aangemeld.

Enigiemand met enige inligting in verband met die vrou se verdwyning, kontak kolonel Christo van der Merwe by 084 6884959, Welkom Speurdienste by 057 391 6011 of Crime Stop by 08600 10111.

Lees die polisie se mediaverklaring:

2020/04/17
Media Statement
South African Police Service
Office of the Provincial Commissioner Free State

FREE STATE – Welkom Police has launched a search for a 20-year-old woman.

On 15 April 2020, the mother was with her daughter Hlompho Shale (20), at their residence in Long road Welkom, when she left home. After she failed to return home, her mother registered a missing person’s case.

Should anyone have information regarding her whereabouts, contact Colonel Christo Van der Merwe of Welkom Detective Services at 084 6884959 or 057 391 6011 or Crime Stop at 08600 10111.

End

Enquiries:
Brigadier Sam Makhele
082 466 7396