Parkering halveer by New Park-sentrumMichael HawthorneApril 6, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – Die parkeerterrein by die New Park-inkopiesentrum is byna met die helfte verminder nadat ’n gedeelte van die gebied tydens die inperkingsperiode afgesper is. Die sentrum is gedurende ’n gewone weeksdag gereeld stampvol. Previous Post Hulp benodig om vermiste man op te spoor Next Post Maak My Famous: Kimberliet (18) neem deel