Massiewe gebarste pyp in DalhamwegTania SmithMarch 31, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – ’n Pyp het in Dalhamweg, Klisserville, gebars. ’n Elektriese kabel is beskadig toe die pyp oopgemaak is. Die elektrisiën is in kennis gestel en sal binnekort na die probleem omsien. Previous Post Thandi Modise moet op 8 Mei in hof verskyn Next Post Inperking: Mamma onseker oor geboorte