Waterlekkasie laat spuit water

KIMBERLEY – ’n Waterlekkasie waarmee werkers van die Sol Plaatje-munisipaliteit gister laatmiddag in Dalhamstraat in Klisserville geworstel het, spuit steeds sterk water uit.

’n Foto van die lekkasie, wat vanoggend geneem is, is op ’n WhatsApp groep geplaas en deur ’n leser aan FiND iT gestuur.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: