Agt wenke vir beter video-oproepe tydens inperking

Deel hierdie storie / Share this story

Hier volg agt wenke wat jou kan help om enigeen tydens jou volgende WhatsApp-video-oproep te beïndruk.

  1. Gebruik ’n skerp bron van lig.
  2. Kyk direk in die rigting van die ligbron.
  3. Hou by een kleur lig.
  4. Maak jou kameralens skoon.
  5. Vermy skerp lig in die agtergrond.
  6. Stel die kamera tot op ooghoogte op.
  7. Indien jy ’n skootrekenaar of selfoon gebruik, moenie te naby aan die skerm sit nie.
  8. Wees noukeurig oor die ligbron wat jy gebruik.

Vir meer wenke besoek Popular Science se webtuiste.