Koskas lysie vir die shutdown

Deel hierdie storie / Share this story

In hierdie onsekere tyd waartydens die hele land vir 21 dae in isolasie moet wees, is dit belangrik om die volgende noodsaaklike  items in jou koskas te hê. Dit is egter ook belangrik om te besef dit is nie nodig om in grootmaat te koop nie en ander mense wat nie kan bekostig om in grootmaat te koop nie, in ag te neem.

Lewer kommentaar as jy nog iets by die lys wil bylas.

  • Weetbix, graanvlokkies of ander ontbytpap
  • Vleis, hoender, vis
  • Blikkieskos
  • Boksies melk
  • Pasta, spaghetti, macaroni ens.
  • Rys
  • Brood
  • Koekmeel
  • Eiers
  • Bakpoeier
  • Kookolie
  • Suiker
  • Koffie
  • Tee
  • Mielieblom
  • Speserye
  • Souspoeier
  • Gemengde groente wat gevries kan word
  • Melkpoeier
  • Smash
  • Springmielies
  • Aanmaakkoeldrank
  • Kos vir jou diere