21 dae tot ’n nuwe jy

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Alle vrouens wil in hierdie onseker tydperk seker wees oor een ding. Om na die inperking-periode met ’n mooier vel as ooit vantevore by die huis uit te stap. Koop jou Kalahari-produkte by Genade Skoonheidsalon en ondergaan ’n metamorfose in die volgende 21 dae by die huis. Gee nou terwyl jy die kans daarvoor het, aandag aan jou vel.

Anita Mienie, eienaar van Genade Skoonheidsalon in Royldene, Kimberley, wil graag haar kliënte inlig dat sy in hierdie tydperk voor die inperking-periode bestellings vir ’n wye verskeidenheid van gesigprodukte en handreinigingsmiddels neem.

Die produkte sal alles op die laatste Vrydag 28 Maart beskikbaar wees. Skakel vir Anita Mienie by 073 202 9777 indien jy nou jou bestelling wil plaas.