Brandweer na Woolworths-gebou in middestad ontbiedMichael HawthorneMarch 20, 2020Tuis1 Comment Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – Nooddienste is na ’n brandalarm na ’n gebou op die hoek van Chapel en Yorkstraat ontbied. Volgens ’n omstander is werkers ontruim, maar geen brand is gevind nie. FiND iT het navraag by die Kimberley-brandweer gedoen. Previous Post Weer vir môre: “Mostly Sunny ” Next Post 27 Mans vir die oortreding van die nasionale verkeerswet in hegtenis geneem