Tefie in Royldene vermis

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Renee Cross, inwoner van Kimberley, se Corgi-tefie het gisteraand 18 Maart ongeveer 19:00 in Royldene-area vermis geraak.

“Juli het ’n baie unieke bou met ’n klein gesiggie, lang lyfie en kort beentjies. Sy is baie energiek en vriendelik,” sê Cross.

As jy miskien die hondjie gewaar of weet waar sy is, bel vir Renee Cross by 079 067 2347.