KIMBERLEY – Donovan Pretorius, inwoner van Kimberley, het gisteraand hierdie asemrowende foto’s in Kimberley geneem en op sy Facebook-profiel gedeel.
Hy sê die foto’s is met ’n selfoon geneem, maar hy is op die oomblik besig om te spaar vir ’n kamera. “Kameras is deesdae so duur!” sê hy.







