Tefie opgetel in MacDougallstraat

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Kobie Kern Snyders het gister 16 Maart ongeveer 18:15 op sy Facebook-profiel ’n foto van ‘n hondjie gedeel. Hy het gesê die tefie is by Hochland Auto in MacDougallstraat gevind en na die DBV in Kimberley geneem.

As dit miskien jou hondjie is of jy weet wie s’n dit is, gaan kyk by die DBV in Kimberley.