Skole kanselleer alle byeenkomste

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Hoërskole het na aanleiding van die aankondiging rakende die koronavirus ’n baie belangrike besluit geneem.

FiND iT het verskeie skole in die stad gebel en almal het bevestig dat alle kulturele, sport toernooie en sportbyeenkomste is afgestel. Matriekafskeid is tot verdere kennisgewing uitgestel.

Skole sluit Woensdag 18 Maart en heropen op Dinsdag 14 April 2020