Tom Hanks en sy vrou met koronavirus gediagnoseer

Deel hierdie storie / Share this story

AUSTRALIË – Tom Hanks, die Amerikaanse akteur, en sy vrou, Rita Wilson, is positief vir die koronavirus getoets.

Hanks het die nuus vanaf Australië op Instagram aangekondig.