Man kry seer tydens tref-en-trap

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – ’n Man is vanmiddag ongeveer 17:20 in Apricotstraat in Moghul Park raakgery. Die eienaar van die motor wat die man getref het, het weggery.

Wickus Coetzee, van SCORP Security, sê hy is nie seker oor wie die man is nie. Hy sê die man is deur die ambulansdiens na die hospitaal geneem.

Foto: Prinola Farzana Moodley Wookey het die foto op Facebook gedeel.